1
Genesis 37:5
Bybel vir almal
ABA
Josef het een nag gedroom en hy het vir sy broers vertel wat hy gedroom het. Toe het hulle hom nog meer gehaat.
Bandingkan
Selidiki Genesis 37:5
2
Genesis 37:3
Jakob se ander naam was Israel. Jakob was meer lief vir Josef as vir al sy ander seuns omdat Josef gebore is toe Jakob al oud was. Jakob het vir Josef 'n lang rok met moue gemaak.
Selidiki Genesis 37:3
3
Genesis 37:4
Sy broers het gesien dat hulle pa meer lief is vir Josef as vir hulle. Daarom het hulle vir Josef gehaat. Hulle wou niks goed van hom sê nie, hulle het gewens dat dit sleg gaan met hom.
Selidiki Genesis 37:4
4
Genesis 37:9
Josef het weer gedroom en hy het vir sy broers vertel wat hy gedroom het. Hy het gesê: “Ek het weer gedroom. Ek het gedroom dat die son en die maan en elf sterre voor my kom buig.”
Selidiki Genesis 37:9
5
Genesis 37:11
Sy broers was baie jaloers op hom, maar sy pa het baie oor die drome gedink.
Selidiki Genesis 37:11
6
Genesis 37:6-7
Hy het vir hulle gesê: “Ek het gedroom dat ons besig was om koring-gerwe vas te bind op die koringland. My gerf het regop gaan staan, en julle gerwe kom staan toe rondom my gerf en buig voor hom.”
Selidiki Genesis 37:6-7
7
Genesis 37:20
Kom ons maak hom dood en gooi hom in 'n put. Ons kan vir ons pa vertel dat 'n wilde dier hom opgevreet het. Dan sal ons sien dat al sy drome niks beteken het nie.”
Selidiki Genesis 37:20
8
Genesis 37:28
Toe die handelaars van Midian verbykom, het Josef se broers hom uit die put opgetrek en hulle het hom aan die Ismaeliete verkoop vir 20 stukke silwer. Die handelaars het vir Josef saamgeneem na Egipte.
Selidiki Genesis 37:28
9
Genesis 37:19
Hulle het vir mekaar gesê: “Daar kom die groot dromer aan.
Selidiki Genesis 37:19
10
Genesis 37:18
Hy was nog ver van hulle, toe het hulle hom gesien aankom. Voordat hy by hulle gekom het, het hulle 'n plan gemaak om hom dood te maak.
Selidiki Genesis 37:18
11
Genesis 37:22
Moenie bloed laat vloei nie. Gooi hom in hierdie put in die veld, maar moenie hom doodmaak nie.” Ruben het dit gesê sodat hy later vir Josef kon red en hom na sy pa toe kon laat teruggaan.
Selidiki Genesis 37:22
Halaman Utama
Alkitab
Pelan
Video