1
Genesis 19:26
Bybel vir almal
ABA
Lot se vrou het agtertoe gekyk en toe verander sy in 'n soutpilaar.
Bandingkan
Selidiki Genesis 19:26
2
Genesis 19:16
Lot het nog 'n bietjie gewag. Toe gryp die twee mans sy hand en sy vrou se hand en sy twee dogters se hande en hulle neem hulle almal tot buite die stad. Die Here wou Lot se lewe spaar.
Selidiki Genesis 19:16
3
Genesis 19:17
Nadat die twee mans vir Lot en sy mense tot buite die stad gebring het, sê een van die mans: “Julle moet vlug as julle wil lewe! Moenie agtertoe kyk nie, en moenie êrens in die vallei stilstaan nie. Vlug na die berge, anders sal julle sterf!”
Selidiki Genesis 19:17
4
Genesis 19:29
Toe God die stede in die suide van die Jordaan-vallei verwoes het, het Hy aan Abraham gedink en Hy het vir Lot laat uitgaan uit die stede wat Hy verwoes het. Dit was die stede waar Lot gewoon het.
Selidiki Genesis 19:29
Halaman Utama
Alkitab
Pelan
Video