Logo YouVersion
AlkitabPelanVideo
Dapatkan apl
Pemilih Bahasa
Ikon Carian

Ayat Alkitab yang Popular daripada Eksodus 5

1

Eksodus 5:1

Bybel vir almal

ABA

Moses en Aäron het na die farao toe gegaan en hulle het vir hom gesê: “Die Here, die God van Israel, sê: ‘Jy moet my volk laat gaan sodat hulle vir My 'n fees kan vier in die woestyn.’ ”

Bandingkan

Selidiki Eksodus 5:1

2

Eksodus 5:23

Bybel vir almal

ABA

Vandat ek by die farao gekom het om vir hom te sê wat U sê, gaan dit slegter met hierdie volk, maar U help hulle nie.”

Bandingkan

Selidiki Eksodus 5:23

3

Eksodus 5:22

Bybel vir almal

ABA

Moses het na die Here toe gegaan en gesê: “Here, hoekom laat U dit so sleg gaan met hierdie volk? Hoekom het U my gestuur?

Bandingkan

Selidiki Eksodus 5:22

4

Eksodus 5:2

Bybel vir almal

ABA

Maar die farao het gesê: “Wie is die Here en hoekom moet ek na Hom luister? Hoekom moet ek die Israeliete laat gaan? Ek ken nie die Here nie en ek sal ook nie die Israeliete laat gaan nie.”

Bandingkan

Selidiki Eksodus 5:2

5

Eksodus 5:8-9

Bybel vir almal

ABA

en julle moet vir hulle sê hulle moet soveel stene maak soos voorheen. Hulle mag nie minder stene maak nie. Hulle is lui, dit is hoekom hulle aanhou sê hulle wil vir hulle God offers gaan bring. Julle moet die werk swaar maak vir die manne, sodat hulle kan werk en nie tyd het om te luister na leuens nie.”

Bandingkan

Selidiki Eksodus 5:8-9

Bab Sebelumnya
Bab Seterusnya
YouVersion

Mendorong dan mencabar anda untuk mencari hubungan rapat dengan Allah setiap hari.

Pelayanan

Perihal

Kerjaya

Jadi Sukarelawan

Blog

Akhbar

Pautan Berguna

Bantuan

Menderma

Versi Alkitab

Alkitab Audio

Bahasa Alkitab

Ayat Hari Ini


Pelayanan Digital

Life.Church
Bahasa Melayu

©2026 Life.Church / YouVersion

Polisi PrivasiTerma
Program Pendedahan Kerentanan
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Halaman Utama

Alkitab

Pelan

Video