Logo YouVersion
AlkitabPelanVideo
Dapatkan apl
Pemilih Bahasa
Ikon Carian

Ayat Alkitab yang Popular daripada Eksodus 34

1

Eksodus 34:6-7

Bybel vir almal

ABA

Die Here het voor Moses verbygegaan en Hy het hard gesê: “Ek is die Here! Ek is 'n God wat goed is vir mense wat swaarkry en Ek is genadig. Ek is baie geduldig en vol liefde. Ek doen wat Ek belowe het. Ná 1 000 geslagte sal Ek nog altyd lief wees vir mense. Ek vergewe mense wanneer hulle verkeerd doen en opstandig is en sonde doen. Maar as Ek wil, dan sal Ek iemand straf wat skuldig is. As die pa verkeerd gedoen het, dan straf Ek ook sy kinders en kleinkinders en hulle kinders.”

Bandingkan

Selidiki Eksodus 34:6-7

2

Eksodus 34:14

Bybel vir almal

ABA

Julle mag nie voor 'n ander god buig nie, julle moet net vir My dien. Daarom noem hulle My ‘die God wat wil hê die mense moet net vir Hom dien.’

Bandingkan

Selidiki Eksodus 34:14

3

Eksodus 34:10

Bybel vir almal

ABA

Die Here het gesê: “Ek maak nou 'n verbond met julle. Al die Israeliete sal sien dat Ek wonderwerke doen. Niemand het al hierdie wonderwerke gedoen op die hele aarde nie, nie by een van die volke nie. Al die volke rondom julle sal sien wat Ek doen. Hulle sal bang word vir My en hulle sal My respekteer wanneer hulle sien wat Ek vir julle doen.

Bandingkan

Selidiki Eksodus 34:10

Pelan Bacaan dan Renungan percuma yang berkaitan dengan Eksodus 34

Bab Sebelumnya
Bab Seterusnya
YouVersion

Mendorong dan mencabar anda untuk mencari hubungan rapat dengan Allah setiap hari.

Pelayanan

Perihal

Kerjaya

Jadi Sukarelawan

Blog

Akhbar

Pautan Berguna

Bantuan

Menderma

Versi Alkitab

Alkitab Audio

Bahasa Alkitab

Ayat Hari Ini


Pelayanan Digital

Life.Church
Bahasa Melayu

©2026 Life.Church / YouVersion

Polisi PrivasiTerma
Program Pendedahan Kerentanan
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest