Logo YouVersion
AlkitabPelanVideo
Dapatkan apl
Pemilih Bahasa
Ikon Carian

Ayat Alkitab yang Popular daripada Eksodus 27

1

Eksodus 27:20-21

Bybel vir almal

ABA

“Sê vir die Israeliete hulle moet vir jou skoon olyf-olie bring. Julle moet die olyf-olie in die lampe gooi, sodat daar altyd 'n lig is wat brand in die tempel-tent. Die kis waarin die tien gebooie moet kom, moet agter die gordyn wees, en die lampe moet voor die gordyn brand, in die tent waar Ek aan julle sal verskyn. Aäron en sy seuns moet die lampe altyd voor die Here laat brand, van die aand tot die volgende oggend. Die priesters moet die lampe altyd laat brand vir julle en julle nageslag.”

Bandingkan

Selidiki Eksodus 27:20-21

Bab Sebelumnya
Bab Seterusnya
YouVersion

Mendorong dan mencabar anda untuk mencari hubungan rapat dengan Allah setiap hari.

Pelayanan

Perihal

Kerjaya

Jadi Sukarelawan

Blog

Akhbar

Pautan Berguna

Bantuan

Menderma

Versi Alkitab

Alkitab Audio

Bahasa Alkitab

Ayat Hari Ini


Pelayanan Digital

Life.Church
Bahasa Melayu

©2026 Life.Church / YouVersion

Polisi PrivasiTerma
Program Pendedahan Kerentanan
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest