YouVersion लोगो
सर्च आयकॉन

Handelinge - In Sy Krag: Gister en Vandagनमुना

Handelinge - In Sy Krag: Gister en Vandag

44 पैकी 15 दिवस

Oordenkingsvrae:

Week 2:

1. Wat beteken dit om 'n dissipel van Christus te wees? Hoe is dit anders om ‘n dissipel van Jesus te wees as om 'n volgeling van Jesus te wees, of is dit dieselfde?

2. Hoe moedig Stefanus se moed en getrouheid jou aan?

3. Het jy al ooit vervolging ervaar? Hoe kan jy vir Christene regoor die wêreld bid, wat vervolging ervaar as gevolg van hul geloof?

4. Is jy verstom oor die wonderwerke wat God in jou lewe doen? Hoe kan jy meer bewus wees van die wonderbaarlike maniere waarop God in jou lewe werk?

5. Wat beteken dit om in die aanmoediging van die Heilige Gees te leef?

 

दिवस 14दिवस 16