YouVersion logotips
Meklēt ikonu

Markus 4:39-40

Markus 4:39-40 ABA

Jesus het opgestaan en Hy het kwaai met die wind gepraat. Hy het vir die see gesê: “Bly stil! Word kalm!” Die wind het opgehou waai en die see het stil en kalm geword. Jesus vra toe vir hulle: “Hoekom is julle bang? Glo julle nou nog nie in My nie?”

Lasi Markus 4

Pants Attēls Markus 4:39-40

Markus 4:39-40 - Jesus het opgestaan en Hy het kwaai met die wind gepraat. Hy het vir die see gesê: “Bly stil! Word kalm!” Die wind het opgehou waai en die see het stil en kalm geword. Jesus vra toe vir hulle: “Hoekom is julle bang? Glo julle nou nog nie in My nie?”

Bezmaksas lasīšanas plāni un pārdomas par tēmu Markus 4:39-40