1
JEREMIA 8:22
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Is daar geen balsem in Gílead nie? Of is daar geen geneesheer nie? Want waarom het die genesing van die dogter van my volk nie tot stand gekom nie?
Salīdzināt
Izpēti JEREMIA 8:22
2
JEREMIA 8:4
EN jy moet vir hulle sê: So spreek die HERE: Sal iemand val en nie weer opstaan nie? Of sal hy weggaan en nie weer terugkom nie?
Izpēti JEREMIA 8:4
3
JEREMIA 8:7
Selfs 'n groot sprinkaanvoël aan die hemel ken sy bepaalde tye, en 'n tortelduif en 'n swaweltjie en 'n kraanvoël neem die tyd van hulle koms in ag; maar my volk ken die reg van die HERE nie.
Izpēti JEREMIA 8:7
4
JEREMIA 8:6
Ek het geluister en gehoor: hulle spreek wat nie reg is nie; daar is niemand wat berou het oor sy boosheid, dat hy sou sê: Wat het ek gedoen nie? Elkeen spring weg in sy loop soos 'n perd wat storm in die geveg.
Izpēti JEREMIA 8:6
5
JEREMIA 8:9
Die slim mense kom in die skande, is verslae en verstrik. Kyk, hulle het die woord van die HERE verwerp, en watter wysheid sou hulle hê?
Izpēti JEREMIA 8:9