1
JEREMIA 33:3
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike dinge wat jy nie weet nie.
Salīdzināt
Izpēti JEREMIA 33:3
2
JEREMIA 33:6-7
Kyk, Ek laat vir die stad genesing en gesondmaking tot stand kom en sal hulle gesond maak en aan hulle openbaar 'n oorvloed van duursame vrede. En Ek sal die lot van Juda en die lot van Israel verander en hulle bou soos tevore.
Izpēti JEREMIA 33:6-7
3
JEREMIA 33:8
En Ek sal hulle reinig van al hulle ongeregtigheid waarmee hulle teen My gesondig het, en vergewe al hulle ongeregtighede waarmee hulle teen My gesondig en teen My oortree het.
Izpēti JEREMIA 33:8