1
PSALMS 112:7
Afrikaans 1983
AFR83
Vir slegte tyding is hy nie bevrees nie, hy is gerus, hy vertrou op die Here.
Palyginti
Naršyti PSALMS 112:7
2
PSALMS 112:1-2
Prys die Here! Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien, wat al sy vreugde vind in die gebooie van die Here. Sy nageslag is 'n sterk krag in die land, die geslag van die opregte word geseën
Naršyti PSALMS 112:1-2
3
PSALMS 112:8
Hy voel hom veilig, hy is nie bevrees nie: hy sal die neerlaag van sy vyande aanskou.
Naršyti PSALMS 112:8
4
PSALMS 112:4
hy laat sy lig in die donker uitstraal vir die opregtes, hy is genadig, barmhartig en regverdig.
Naršyti PSALMS 112:4
5
PSALMS 112:5
Dit is 'n goeie mens wat hom ontferm en wat uitleen en in al sy sake reg optree.
Naršyti PSALMS 112:5
6
PSALMS 112:6
Die regverdige sal nooit wankel nie, hy sal altyd onthou word.
Naršyti PSALMS 112:6