1
LEVITIKUS 19:18
Afrikaans 1983
AFR83
Jy mag nie wraak neem of 'n grief koester teenoor jou volksgenoot nie, jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Ek is die Here.
Palyginti
Naršyti LEVITIKUS 19:18
2
LEVITIKUS 19:27-28
Julle mag nie heidense rougebruike navolg deur die hare voor die ore en die wangbaard te knip of deur snye en tatoeëermerke op julle liggame te maak nie. Ek is die Here.
Naršyti LEVITIKUS 19:27-28
3
LEVITIKUS 19:2
“Praat met die hele gemeente Israel en sê vir hulle: Wees heilig, want Ek die Here julle God is heilig.
Naršyti LEVITIKUS 19:2
4
LEVITIKUS 19:17
“Jy mag nie haatdraend wees teenoor jou volksgenoot nie. Maak die geskil openlik met hom uit, moenie wat hy verkeerd gedoen het, teen hom bly hou nie.
Naršyti LEVITIKUS 19:17
5
LEVITIKUS 19:31
Moenie hulp soek by geeste of waarsêers nie. Dit sal julle onrein maak. Ek is die Here julle God.
Naršyti LEVITIKUS 19:31
6
LEVITIKUS 19:16
Jy mag nie loop en skinder nie, jy mag nie jou medemens se lewe in gevaar stel nie. Ek is die Here.
Naršyti LEVITIKUS 19:16