1
EKSODUS 22:22-23
Afrikaans 1983
AFR83
“Jy mag geen weduwee of weeskind veronreg nie. As jy tog so iemand veronreg, en hy na My roep, sal Ek na sy hulpgeroep luister.
Palyginti
Naršyti EKSODUS 22:22-23
2
EKSODUS 22:21
“Jy mag nie 'n vreemdeling verdruk of laat swaarkry nie, want jy was self 'n vreemdeling in Egipte.
Naršyti EKSODUS 22:21
3
EKSODUS 22:18
“Jy mag nie 'n towenares laat lewe nie.
Naršyti EKSODUS 22:18
4
EKSODUS 22:25
“As jy aan 'n arm man uit my volk geld leen, moet jy nooit teenoor hom soos 'n skuldeiser optree nie. Jy mag hom ook nie rente vra nie.
Naršyti EKSODUS 22:25