1
EKSODUS 1:17
Afrikaans 1983
AFR83
Maar die vroedvroue het God gedien en nie gemaak soos die Egiptiese koning hulle beveel het nie: hulle het die seuntjies laat lewe.
Palyginti
Naršyti EKSODUS 1:17
2
EKSODUS 1:12
Maar hoe meer die Israeliete onderdruk is, hoe meer het hulle geword en hoe meer het hulle oor die land versprei, in so 'n mate dat die Egiptenaars baie bang geword het vir hulle.
Naršyti EKSODUS 1:12
3
EKSODUS 1:21
Omdat hulle Hom gedien het, het Hy vir hulle huisgesinne gegee.
Naršyti EKSODUS 1:21
4
EKSODUS 1:8
Toe 'n nuwe koning wat nie van Josef geweet het nie, oor Egipte begin heers
Naršyti EKSODUS 1:8