L'App Bibbia è completamente gratuita, senza pubblicità e senza acquisti in-app. Scarica l'app
Tygerberg Gesinskerk

Die name van God: Deel 5: Adonai
Diens 08h30 | 10h00 | Livestream @ YouTube 08h30 | www.youtube.com/gesinskerk
Sedi & Orari
Tygerberg Gesinskerk - Palm Grove Sentrum
Main Rd, Durbanville, Cape Town, 7551, South Africa
domenica 8:30 AM
domenica 10:00 AM
mercoledì 7:00 PM
21 Treë Dissipelskap Program
Wil jy geestelik groei? Onseker wat die volgende tree is?
Teken in by www.gesinskerk.co.za/21tree vir ons aanlyn en interaktiewe dissipelskap program.
Teken in by www.gesinskerk.co.za/21tree vir ons aanlyn en interaktiewe dissipelskap program.
Datum: Sondag 30 Augustus 2026
Tema: Die name van God: Deel 5: Adonai
Teks: Jesaja 6:1-8
Tema: Die name van God: Deel 5: Adonai
Teks: Jesaja 6:1-8
Die Here is my Here
WAARSKUWING:
Om die Here se Naam in Afrikaans te bid is net so heilig as om sy Hebreeuse name te bid. Pasop vir die strik om te dink jou gebed is kragtiger omdat jy God se Hebreeuse Name gebruik.
Om die Here se Naam in Afrikaans te bid is net so heilig as om sy Hebreeuse name te bid. Pasop vir die strik om te dink jou gebed is kragtiger omdat jy God se Hebreeuse Name gebruik.
#1: Abraham – Wanneer ek op die einde van myself is
Gen 15:2
Gen 15:2
#2: Moses – Wanneer al wat ek het onvermoë is
Eks 4:10
Eks 4:10
#3: Dawid – Wanneer ek oorweldig is met wie God is
2 Sam 7:18
2 Sam 7:18
#4: Jesaja – Wanneer God my roep
Jes 6:8
Jes 6:8
#5: Jesaja – Wanneer God `n Verlosser stuur
Jes 7:14
Jes 7:14
“Kom ondervind en sien self dat die Here goed is!
Dit gaan goed met die mens wat by Hom skuil.”
Ps.34:9
Dit gaan goed met die mens wat by Hom skuil.”
Ps.34:9

ABSA Bank
Tjek rekening
406 895 9699
632005
Tjek rekening
406 895 9699
632005
Payfast
Indien jy nie gebruik maak van EFT's nie, kan jy ook aanlyn by PayFast bydraes.
https://www.payfast.co.za/donate/go/TygerbergGesinskerk

Luister Al Ons Preke Aanlyn
Spotify Podcast
https://open.spotify.com/show/4V3RdTmBEnSiS78r3LTdEWiTunes / Apply Music Podcast
https://podcasts.apple.com/us/podcast/tygerberg-gesinskerk-preke-prakties-doelgerig-woordvas/id961761626Social Media
Kontak Ons
E-Pos: info@gesinskerk.co.za
Kantoor: 0872555827
E-Pos: info@gesinskerk.co.za
Kantoor: 0872555827