Sagaria 9:10
Sagaria 9:10 CAB23
En Ek sal die strydwa uit Efraim uitroei en die perd uit Jerusalem, en die gevegsboog sal uitgeroei word; en hy sal vrede tot die nasies spreek; en sy heerskappy sal wees van see tot see, en van die Nyl tot aan die eindes van die aarde.





