Logo YouVersion
Icona Cerca

Romeine 14:17-18

Romeine 14:17-18 CAB23

Want die koninkryk van God is nie spys en drank nie; maar geregtigheid en vrede en blydskap in die Heilige Gees. Want hy wat Christus in hierdie dinge dien, is vir God welgevallig en beproef deur die mense.

Video per Romeine 14:17-18