Logo YouVersion
Icona Cerca

Matteus 5:38-39

Matteus 5:38-39 CAB23

Julle het gehoor dat daar gesê is: 'n Oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand. Maar Ek sê vir julle dat julle die kwaad nie weerstaan nie; maar elkeen wat jou op jou regterwang slaan, draai ook die ander wang na hom toe.

Piani di Lettura e Devozionali gratuiti relativi a Matteus 5:38-39