Maleagi 1:6
Maleagi 1:6 CAB23
'n Seun eer sy vader en 'n dienskneg sy heer; as ek dan 'n vader is, waar is my eer? en as ek 'n meester is, waar is my vrees? spreek die HERE van die leërskare aan julle, o priesters, wat my Naam verag. En julle sê: Waarin het ons u Naam verag?



