Logo YouVersion
Icona Cerca

Lukas 2:8-9

Lukas 2:8-9 CAB23

En daar was in dieselfde land herders wat in die veld gebly het en in die nag oor hulle kudde gewaak het. En kyk, die Engel van die Here het oor hulle gekom, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn, en hulle was baie bevrees.

Leggi Lukas 2

Immagine del Versetto per Lukas 2:8-9

Lukas 2:8-9 - En daar was in dieselfde land herders wat in die veld gebly het en in die nag oor hulle kudde gewaak het. En kyk, die Engel van die Here het oor hulle gekom, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn, en hulle was baie bevrees.

Piani di Lettura e Devozionali gratuiti relativi a Lukas 2:8-9