Logo YouVersion
Icona Cerca

Handelinge 7:57-58

Handelinge 7:57-58 CAB23

Toe het hulle met 'n groot stem uitgeroep en hul ore toegestop en eendragtig op hom aangehardloop. En hulle het hom uit die stad uitgegooi en hom gestenig, en die getuies het hulle klere neergelê by die voete van 'n jongman wie se naam Saul was.

Piani di Lettura e Devozionali gratuiti relativi a Handelinge 7:57-58