1
HOOGLIED 3:1
Afrikaans 1983
AFR83
Op my bed in die nag het ek gesoek na hom wat ek liefhet; ek het hom gesoek en hom nie gekry nie.
Confronta
Esplora HOOGLIED 3:1
2
HOOGLIED 3:2
Ek het opgestaan en in die stad rondgegaan op die strate en die pleine, en hom gesoek wat ek liefhet; ek het hom gesoek en hom nie gekry nie.
Esplora HOOGLIED 3:2