1
Genesis 18:14
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Is enige iets vir יהוה te moeilik? Op die vasgestelde tyd, na die tyd van lewe, sal Ek na jou toe terugkom en Sarah sal ’n seun hê.” Rom 9:9
Confronta
Esplora Genesis 18:14
2
Genesis 18:12
Sarah het as gevolg hiervan in haar binneste gelag en gedink: ‘Sal ek plesier hê nadat ek oud geword het en my meester ook oud is?’ Kefa 3:6
Esplora Genesis 18:12
3
Genesis 18:18
terwyl Avraham sekerlik ’n groot en magtige nasie sal word en al die nasies van die aarde in hom geseën sal word?
Esplora Genesis 18:18
4
Genesis 18:23-24
Avraham het nader gekom en gesê: “Sal U ook die opregte en onskuldige saam met die bose oortreder uitwis? Miskien is daar vyftig opregtes en onskuldiges binne-in die stad; sal U hulle ook uitwis en die plek nie spaar ter wille van die vyftig opregte en onskuldiges wat daarin is nie?
Esplora Genesis 18:23-24
5
Genesis 18:26
יהוה sê: “As Ek binne-in die stad, in S’dom, vyftig opregtes en onskuldiges kry, dan sal Ek die hele plek spaar om hulle ontwil.”
Esplora Genesis 18:26