1
Markus Markus 3:35
Contemporary Afrikaans Bible 2023
CAB23
Want elkeen wat die wil van God doen, dit is my broer en my suster en moeder.
Confronta
Esplora Markus Markus 3:35
2
Markus Markus 3:28-29
Voorwaar Ek sê vir julle, alle sondes sal aan die mensekinders vergewe word, en lastering waarmee hulle ook al laster. Maar hy wat teen die Heilige Gees laster, het nooit vergifnis nie, maar is in gevaar van die ewige verdoemenis.
Esplora Markus Markus 3:28-29
3
Markus Markus 3:24-25
En as 'n koninkryk teen homself verdeeld is, kan daardie koninkryk nie bestaan nie. En as 'n huis teen homself verdeeld is, kan daardie huis nie bly staan nie.
Esplora Markus Markus 3:24-25
4
Markus Markus 3:11
En toe die onreine geeste Hom sien, val hulle voor Hom neer en roep en sê: U is die Seun van God.
Esplora Markus Markus 3:11