1
Matteus Matteus 9:37-38
Contemporary Afrikaans Bible 2023
CAB23
Toe sê Hy vir sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min; Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in sy oes sal uitstuur.
Confronta
Esplora Matteus Matteus 9:37-38
2
Matteus Matteus 9:13
Maar gaan leer wat dit beteken: Ek wil barmhartigheid hê en nie offer nie, want Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering.
Esplora Matteus Matteus 9:13
3
Matteus Matteus 9:36
Maar toe Hy die skare sien, het Hy innig jammer gevoel oor hulle, omdat hulle beswyk het en verstrooi was soos skape wat geen herder het nie.
Esplora Matteus Matteus 9:36
4
Matteus Matteus 9:12
Maar toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hulle: Die wat gesond is, het nie 'n geneesheer nodig nie, maar die wat siek is.
Esplora Matteus Matteus 9:12
5
Matteus Matteus 9:35
En Jesus het in al die stede en dorpe rondgegaan en in hulle sinagoges geleer en die evangelie van die koninkryk verkondig en elke siekte en elke kwaal onder die volk genees.
Esplora Matteus Matteus 9:35