1
Matteus Matteus 4:4
Contemporary Afrikaans Bible 2023
CAB23
Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan.
Confronta
Esplora Matteus Matteus 4:4
2
Matteus Matteus 4:10
Toe sê Jesus vir hom: Gaan weg, Satan, want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.
Esplora Matteus Matteus 4:10
3
Matteus Matteus 4:7
Jesus sê vir hom: Daar is weer geskrywe: Jy mag die Here jou God nie versoek nie.
Esplora Matteus Matteus 4:7
4
Matteus Matteus 4:1-2
Toe is Jesus deur die Gees na die woestyn gelei om deur die duiwel versoek te word. En nadat hy veertig dae en veertig nagte gevas het, was hy daarna honger.
Esplora Matteus Matteus 4:1-2
5
Matteus Matteus 4:19-20
En Hy sê vir hulle: Volg My, en Ek sal julle vissers van mense maak. En hulle het dadelik hul nette gelos en Hom gevolg.
Esplora Matteus Matteus 4:19-20
6
Matteus Matteus 4:17
Van toe af het Jesus begin preek en sê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.
Esplora Matteus Matteus 4:17