1
Joël Joël 2:12
Contemporary Afrikaans Bible 2023
CAB23
Daarom ook nou, spreek die HERE, bekeer julle tot My met julle hele hart en met vas en geween en rou.
Confronta
Esplora Joël Joël 2:12
2
Joël Joël 2:28
En daarna sal Ek my Gees op alle vlees uitgiet; en julle seuns en julle dogters sal profeteer, julle ou mense sal drome droom, julle jongmanne sal gesigte sien.
Esplora Joël Joël 2:28
3
Joël Joël 2:13
En skeur julle hart en nie julle klere nie, en bekeer julle tot die HERE julle God, want Hy is genadig en barmhartig, lankmoedig en groot goedertierenheid, en Hy het berou oor die onheil.
Esplora Joël Joël 2:13
4
Joël Joël 2:32
En elkeen wat die Naam van die HERE aanroep, sal gered word; want op die berg Sion en in Jerusalem sal verlossing wees, soos die HERE gespreek het, en in die oorblyfsel wat die HERE sal roep.
Esplora Joël Joël 2:32
5
Joël Joël 2:31
Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed, voordat die groot en vreeslike dag van die HERE kom.
Esplora Joël Joël 2:31