1
Amos Amos 5:24
Contemporary Afrikaans Bible 2023
CAB23
Maar laat die reg afloop soos waters en geregtigheid soos 'n magtige stroom.
Confronta
Esplora Amos Amos 5:24
2
Amos Amos 5:14
Soek goed en nie kwaad nie, sodat julle kan lewe; en so sal die HERE, die God van die leërskare, met julle wees soos julle gespreek het.
Esplora Amos Amos 5:14
3
Amos Amos 5:15
Haat wat sleg is, en wees lief vir die goeie, en bevestig die reg in die poort; miskien sal die HERE, die God van die leërskare, die oorblyfsel van Josef genadig wees.
Esplora Amos Amos 5:15
4
Amos Amos 5:4
Want so sê die HERE aan die huis van Israel: Soek My, en julle sal lewe.
Esplora Amos Amos 5:4