1
Handelinge Handelinge van die Apostels 13:2-3
Contemporary Afrikaans Bible 2023
CAB23
Terwyl hulle die Here dien en vas, het die Heilige Gees gesê: Skei Barnabas en Saulus vir My af vir die werk waartoe Ek hulle geroep het. En nadat hulle gevas en gebid het en hulle die hande opgelê het, het hulle hulle weggestuur.
Confronta
Esplora Handelinge Handelinge van die Apostels 13:2-3
2
Handelinge Handelinge van die Apostels 13:39
En deur Hom word almal wat glo, geregverdig uit alle dinge waaruit julle nie geregverdig kon word deur die wet van Moses nie.
Esplora Handelinge Handelinge van die Apostels 13:39
3
Handelinge Handelinge van die Apostels 13:47
Want so het die Here ons beveel en gesê: Ek het jou gestel as 'n lig vir die heidene, sodat jy tot redding sou wees tot aan die eindes van die aarde.
Esplora Handelinge Handelinge van die Apostels 13:47