1
Markus 10:45
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Want ook die •Seun van die Mens het nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as losprys vir baie.”
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Markus 10:45
2
Markus 10:27
Jesus het stip na hulle gekyk en gesê: “By mense is dit onmoontlik, maar nie by God nie, want by God is alles moontlik. ”
Nyochaa Markus 10:27
3
Markus 10:52
Jesus sê toe vir hom: “Gaan! Jou geloof het jou gered. ” En dadelik kon hy sien, en hy het Hom op sy pad gevolg.
Nyochaa Markus 10:52
4
Markus 10:9
Daarom, wat God saamgevoeg het, moet 'n mens nie skei nie.”
Nyochaa Markus 10:9
5
Markus 10:21
Jesus het stip na hom gekyk, hom liefgekry en vir hom gesê: “Een ding kom jy kort – gaan verkoop alles wat jy het en gee dit vir die armes, en jy sal 'n skat in die hemel hê. En jy, kom hier, volg My.”
Nyochaa Markus 10:21
6
Markus 10:51
Jesus vra hom: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” Die blinde man antwoord Hom: “Rabboeni, dat ek kan sien. ”
Nyochaa Markus 10:51
7
Markus 10:43
So is dit egter nie by julle nie; maar wie belangrik onder julle wil wees, moet julle dienaar wees
Nyochaa Markus 10:43
8
Markus 10:15
•Amen, Ek sê vir julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal beslis nie daar ingaan nie.”
Nyochaa Markus 10:15
9
Markus 10:31
Maar baie wat eerste is, sal laaste wees en wat laaste is, eerste.”
Nyochaa Markus 10:31
10
Markus 10:6-8
‘maar van die begin van die skepping af het God hulle manlik en vroulik gemaak’. Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en aan sy vrou verbind word, en die twee sal een liggaam wees, sodat hulle nie meer twee is nie, maar een.
Nyochaa Markus 10:6-8