1
Markus 11:24
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Daarom sê Ek vir julle, alles waarvoor julle bid en vra, glo dat julle dit al ontvang het, en dit sal vir julle so gebeur.
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Markus 11:24
2
Markus 11:23
•Amen, Ek sê vir julle: Wie vir hierdie berg sê, ‘Lig jouself op en gooi jouself in die see,’ en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê, gaan gebeur, vir hom sal dit gebeur.
Nyochaa Markus 11:23
3
Markus 11:25
En wanneer julle staan en bid – as julle iets teen iemand het, vergeef hom, sodat julle Vader in die hemele julle ook julle oortredings kan vergeef. ”
Nyochaa Markus 11:25
4
Markus 11:22
Jesus antwoord hulle toe: “Julle moet geloof in God hê.
Nyochaa Markus 11:22
5
Markus 11:17
Hy het hulle geleer en gesê: “Staan daar nie geskryf nie, “ ‘My huis sal 'n huis van gebed vir al die nasies genoem word’? Maar julle het daarvan 'n rowerspelonk gemaak.”
Nyochaa Markus 11:17
6
Markus 11:9
Dié wat voor geloop het en dié wat gevolg het, het uitgeroep: “Hosanna! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here!
Nyochaa Markus 11:9
7
Markus 11:10
Geseënd is die koninkryk wat kom, dié van ons vader Dawid! Hosanna in die hoogste!”
Nyochaa Markus 11:10