1
Matteus 18:20
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Want waar twee of drie in my Naam byeen is, daar is Ek in hulle midde. ”
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Matteus 18:20
2
Matteus 18:19
Verder, amen, Ek sê vir julle: As twee van julle op aarde saamstem oor enigiets wat julle vra, sal my Vader in die hemele dit aan julle toestaan.
Nyochaa Matteus 18:19
3
Matteus 18:2-3
Hy het toe 'n kindjie nader geroep, hom tussen hulle laat staan en gesê: “•Amen, Ek sê vir julle, as julle nie verander en soos kindertjies word nie, sal julle beslis nie in die koninkryk van die hemele ingaan nie.
Nyochaa Matteus 18:2-3
4
Matteus 18:4
Wie homself dus gering ag soos hierdie kindjie, hy is die belangrikste in die koninkryk van die hemele.
Nyochaa Matteus 18:4
5
Matteus 18:5
En wie een so 'n kindjie in my Naam ontvang, ontvang My.”
Nyochaa Matteus 18:5
6
Matteus 18:18
“•Amen, Ek sê vir julle: Wat julle ook al op aarde bind, sal in die hemel gebind wees, en wat julle ook al op aarde ontbind, sal in die hemel ontbind wees.
Nyochaa Matteus 18:18
7
Matteus 18:35
So sal my hemelse Vader ook met julle maak as julle nie elkeen sy broer van harte vergewe nie.”
Nyochaa Matteus 18:35
8
Matteus 18:6
“Wie een van hierdie kleintjies wat in My glo, laat struikel, dit is vir hom beter dat 'n maalklip van 'n donkie om sy nek gehang word en hy wegsink in die dieptes van die see.
Nyochaa Matteus 18:6
9
Matteus 18:12
Wat dink julle? As iemand honderd skape het en een van hulle raak weg, sal hy nie die nege-en-negentig in die berge los, en die een wat weggeraak het, gaan soek nie?
Nyochaa Matteus 18:12