1
Joël 3:10
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Smee van julle ploegskare swaarde, en van julle snoeimesse steekspiese, selfs die swakke moet sê: “Ek is 'n held!”
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Joël 3:10
2
Joël 3:15-16
Die son en maan word donker, die sterre hou hulle glans terug. En die HERE, uit Sion brul Hy, uit Jerusalem verhef Hy sy stem, sodat hemel en aarde bewe. Maar die HERE is 'n toevlugsoord vir sy volk, 'n skuilplek vir die Israeliete.
Nyochaa Joël 3:15-16