1
Joël 2:12
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
“Maar selfs nou, keer terug na My met julle hele hart, vas en huil en rou,” is die uitspraak van die HERE.
Lee anya n'etiti ihe abụọ
Nyochaa Joël 2:12
2
Joël 2:28
“ Ná hierdie dinge sal Ek my Gees uitstort op alle mense. Dan sal julle seuns en julle dogters profeteer. Julle ou mense sal drome droom, en julle jong mense sal visioene sien.
Nyochaa Joël 2:28
3
Joël 2:13
Skeur julle harte, en nie julle klere nie, draai om na die HERE julle God; want Hy is genadig en barmhartig, geduldig en oorvloedig in troue liefde, Hy het berou oor die onheil wat Hy bring.
Nyochaa Joël 2:13
4
Joël 2:32
Dan sal elkeen wat die Naam van die HERE aanroep, ontkom; want op die berg Sion en in Jerusalem sal daar ontvlugting wees, soos die HERE gesê het. Net hulle wat deur die HERE geroep word, sal vry wees.”
Nyochaa Joël 2:32
5
Joël 2:31
Die son sal verander word in donkerte, en die maan in bloed, voordat die groot en verskriklike dag van die HERE kom.
Nyochaa Joël 2:31