JESAJA 60:6

JESAJA 60:6 AFR83

Jou land sal vol kamele wees, jong kamele uit Midian en Efa. Almal wat uit Skeba kom, bring goud en wierook en verkondig die lof van die Here.