1
SPREUKE 7:2-3
Afrikaans 1983
AFR83
maak wat ek jou voorskryf jou eie, dat jy kan lewe, maak wat ek jou leer jou eie, so eie soos die appel van jou oog. Sorg dat jy dit altyd onthou, maak dit 'n deel van jou lewe.
Konpare
Eksplore SPREUKE 7:2-3
2
SPREUKE 7:1
Maak wat ek vir jou sê jou eie, my seun, hou by wat ek jou voorskryf
Eksplore SPREUKE 7:1
3
SPREUKE 7:5
Dit sal jou weghou van die slegte vrou af, die vrou met die verleidelike praatjies.
Eksplore SPREUKE 7:5
Akèy
Bib
Plan yo
Videyo