Logo YouVersion
BibPlan yoVideyo
Pran aplikasyon an
Seleksyone Lang
Chache Icon

Vèsè popilè nan Bib la ki soti nan SPREUKE 6

1

SPREUKE 6:16-19

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here haat ses dinge, nee, daar is sewe waarvan Hy 'n afsku het: oë wat straal van hoogmoed, 'n tong wat lieg, hande wat met bloed bevlek is, gedagtes wat met komplotte besig is, voete wat net een koers ken, dié van die kwaad, 'n getuie wat lieg en iemand wat rusie stook tussen broers.

Konpare

Eksplore SPREUKE 6:16-19

2

SPREUKE 6:6

Afrikaans 1983

AFR83

Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom.

Konpare

Eksplore SPREUKE 6:6

3

SPREUKE 6:10-11

Afrikaans 1983

AFR83

Nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer, nog 'n bietjie handevou en bly lê, en daar oorval die armoede jou soos 'n rower, daar oorrompel die gebrek jou soos 'n inbreker.

Konpare

Eksplore SPREUKE 6:10-11

4

SPREUKE 6:20-21

Afrikaans 1983

AFR83

My seun, hou vas aan wat jou vader jou voorskryf; wat jou moeder jou leer, moet jy nie in die wind slaan nie. Dit moet jou altyd bybly, daarmee moet jy saamleef

Konpare

Eksplore SPREUKE 6:20-21

Plan lekti ak devosyon gratis yo ki gen rapò ak SPREUKE 6

Chapit Avan yo
Chapit suivan
YouVersion

Ankouraje ak defi pou w chèche entimite ak Bondye chak jou.

Ministè

Apwopo

Karyè yo

Volontè

Blòg

Peze

Lyen itil yo

Ed

Fè yon don

Vèsyon Bib yo

Odyo Bib yo

Diferan Lang yo nan Bib la

Vèsè Jodi a


Yon Ministè Digital nan

Life.Church
Kreyòl Ayisyen

©2026 Life.Church / YouVersion

Politik PriveTèm yo
Pwogram Divilgasyon Vilnerabilite
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Akèy

Bib

Plan yo

Videyo