Logo YouVersion
BibPlan yoVideyo
Pran aplikasyon an
Seleksyone Lang
Chache Icon

Vèsè popilè nan Bib la ki soti nan SPREUKE 2

1

SPREUKE 2:6

Afrikaans 1983

AFR83

Dit is die Here wat die wysheid gee, uit sy mond kom die kennis en die insig.

Konpare

Eksplore SPREUKE 2:6

2

SPREUKE 2:1-5

Afrikaans 1983

AFR83

My seun, neem aan wat ek jou sê, maak wat ek jou voorskryf jou eie, hou jou ore oop vir die wysheid, span jou in om te verstaan. Roep insig by, vra na gesonde begrip. Soek dit soos jy silwer sou soek, spoor dit op soos 'n verborge skat. Dan sal jy weet hoe om die Here te dien, sal jy ontdek wat dit is om God te ken.

Konpare

Eksplore SPREUKE 2:1-5

3

SPREUKE 2:7-8

Afrikaans 1983

AFR83

Hy laat eerlike mense sukses behaal en Hy beskerm dié wat onberispelik lewe. Hy sien toe dat reg geskied, Hy hou wag oor die pad van sy troue dienaars.

Konpare

Eksplore SPREUKE 2:7-8

4

SPREUKE 2:21-22

Afrikaans 1983

AFR83

want die opregtes sal die land bly bewoon, dié wat onberispelik leef, sal ongehinderd gelaat word, maar slegte mense sal weggevee word uit die land, bedrieërs sal uitgeroei word.

Konpare

Eksplore SPREUKE 2:21-22

5

SPREUKE 2:16-17

Afrikaans 1983

AFR83

Die wysheid sal jou weghou van die slegte vrou af, die vrou met die verleidelike praatjies, wat haar eie man verlaat en die verbond van haar God vergeet het.

Konpare

Eksplore SPREUKE 2:16-17

Plan lekti ak devosyon gratis yo ki gen rapò ak SPREUKE 2

Chapit Avan yo
Chapit suivan
YouVersion

Ankouraje ak defi pou w chèche entimite ak Bondye chak jou.

Ministè

Apwopo

Karyè yo

Volontè

Blòg

Peze

Lyen itil yo

Ed

Fè yon don

Vèsyon Bib yo

Odyo Bib yo

Diferan Lang yo nan Bib la

Vèsè Jodi a


Yon Ministè Digital nan

Life.Church
Kreyòl Ayisyen

©2026 Life.Church / YouVersion

Politik PriveTèm yo
Pwogram Divilgasyon Vilnerabilite
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Akèy

Bib

Plan yo

Videyo