Logo YouVersion
BibPlan yoVideyo
Pran aplikasyon an
Seleksyone Lang
Chache Icon

Vèsè popilè nan Bib la ki soti nan Genesis 26

1

Genesis 26:3

Bybel vir almal

ABA

Jy moet in hierdie land woon en 'n vreemdeling wees. Ek sal by jou wees en Ek sal jou seën. Ek sal die hele land vir jou en jou nageslag gee. Ek sal doen wat Ek vir jou pa Abraham belowe het.

Konpare

Eksplore Genesis 26:3

2

Genesis 26:4-5

Bybel vir almal

ABA

Ek sal jou nageslag so baie maak soos die sterre in die lug, en Ek sal vir jou nageslag hierdie hele land gee. Al die volke van die aarde sal My vra om hulle ook te seën soos Ek jou nageslag sal seën. Ek sal dit doen omdat Abraham na My geluister het en gedoen het wat Ek gesê het. Hy was gehoorsaam aan My.”

Konpare

Eksplore Genesis 26:4-5

3

Genesis 26:22

Bybel vir almal

ABA

Isak het verder getrek en hy het nog 'n put gegrawe. Die skaapwagters het nie gestry oor hierdie put nie. Hy noem die put toe “Oop Plek,” en hy sê: “Nou het die Here vir ons genoeg plek gegee. Dit sal nou met ons goed gaan in hierdie land.”

Konpare

Eksplore Genesis 26:22

4

Genesis 26:2

Bybel vir almal

ABA

Die Here het aan Isak verskyn en vir hom gesê: “Moenie verder gaan na Egipte nie. Jy moet woon in die land wat Ek vir jou sal sê.

Konpare

Eksplore Genesis 26:2

5

Genesis 26:25

Bybel vir almal

ABA

Isak het daar 'n altaar gebou. Hy het die Here aanbid. Isak het sy tent daar opgeslaan, en sy slawe het 'n put gegrawe.

Konpare

Eksplore Genesis 26:25

Chapit Avan yo
Chapit suivan
YouVersion

Ankouraje ak defi pou w chèche entimite ak Bondye chak jou.

Ministè

Apwopo

Karyè yo

Volontè

Blòg

Peze

Lyen itil yo

Ed

Fè yon don

Vèsyon Bib yo

Odyo Bib yo

Diferan Lang yo nan Bib la

Vèsè Jodi a


Yon Ministè Digital nan

Life.Church
Kreyòl Ayisyen

©2026 Life.Church / YouVersion

Politik PriveTèm yo
Pwogram Divilgasyon Vilnerabilite
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest