Logo YouVersion
BibPlan yoVideyo
Pran aplikasyon an
Seleksyone Lang
Chache Icon

Vèsè popilè nan Bib la ki soti nan Genesis 24

1

Genesis 24:12

Bybel vir almal

ABA

Die slaaf het gebid: “Here, God van my eienaar Abraham, U moet asseblief vandag 'n goeie ding met my laat gebeur en U moet goed wees vir my eienaar Abraham.

Konpare

Eksplore Genesis 24:12

2

Genesis 24:14

Bybel vir almal

ABA

Ek sal vir 'n meisie vra: ‘Hou asseblief jou waterkruik sodat ek kan drink.’ As sy dan sê: ‘Jy mag drink, en ek sal jou kamele ook laat drink,’ dan sal ek weet U het haar gekies vir u dienaar Isak. Dan sal ek ook weet dat U doen wat U vir my eienaar belowe het.”

Konpare

Eksplore Genesis 24:14

3

Genesis 24:67

Bybel vir almal

ABA

Isak het vir Rebekka na sy ma Sara se tent gebring. Hy het met Rebekka getrou. Hy het lief geword vir haar, en toe sy ma sterf, was Rebekka daar om by hom te wees.

Konpare

Eksplore Genesis 24:67

4

Genesis 24:60

Bybel vir almal

ABA

Hulle het Rebekka gegroet en vir haar gesê: “Ons suster, ons bid dat die Here jou sal seën, sodat jou nageslag baie duisende sal wees, sodat hulle ook al hulle vyande se stede sal oorwin.”

Konpare

Eksplore Genesis 24:60

5

Genesis 24:3-4

Bybel vir almal

ABA

en belowe voor die Here, die God van die hemel en die aarde. Belowe dat jy nie my seun sal laat trou met 'n dogter van die Kanaäniete tussen wie ek woon nie. Belowe dat jy na my eie land en my familie sal gaan en dat jy daar vir my seun Isak 'n vrou sal gaan haal.”

Konpare

Eksplore Genesis 24:3-4

Chapit Avan yo
Chapit suivan
YouVersion

Ankouraje ak defi pou w chèche entimite ak Bondye chak jou.

Ministè

Apwopo

Karyè yo

Volontè

Blòg

Peze

Lyen itil yo

Ed

Fè yon don

Vèsyon Bib yo

Odyo Bib yo

Diferan Lang yo nan Bib la

Vèsè Jodi a


Yon Ministè Digital nan

Life.Church
Kreyòl Ayisyen

©2026 Life.Church / YouVersion

Politik PriveTèm yo
Pwogram Divilgasyon Vilnerabilite
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest