1
PSALMS 37:4
Afrikaans 1983
AFR83
Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.
Usporedi
Istraži PSALMS 37:4
2
PSALMS 37:5
Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.
Istraži PSALMS 37:5
3
PSALMS 37:7
Daarom moet jy in stilte op die Here vertrou en jou nie ontstel oor die voorspoedige lewe van 'n skelm nie.
Istraži PSALMS 37:7
4
PSALMS 37:3
Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort.
Istraži PSALMS 37:3
5
PSALMS 37:23-24
Die Here bepaal die koers van die mens met wie se pad Hy tevrede is, en Hy ondersteun hom. As so iemand val, bly hy nie lê nie, want die Here help hom op.
Istraži PSALMS 37:23-24
6
PSALMS 37:6
Hy sal jou onskuld laat deurbreek soos die son, jou reg soos die helder lig van die middag.
Istraži PSALMS 37:6
7
PSALMS 37:8
Moenie kwaad word nie, laat staan die woede, moet jou nie ontstel nie: dit bring net ellende.
Istraži PSALMS 37:8
8
PSALMS 37:25
Ek was jonk en ek het oud geword, maar nooit het ek 'n regverdige verlate gesien of dat sy nageslag brood soek nie.
Istraži PSALMS 37:25
9
PSALMS 37:1
Van Dawid. Moet jou nie ontstel oor skelms en jou kwel oor skurke nie
Istraži PSALMS 37:1