1
PSALMS 32:8
Afrikaans 1983
AFR83
Ek wil jou onderrig en jou die pad leer wat jy moet volg. Ek wil jou raad gee en my oog oor jou hou.
Usporedi
Istraži PSALMS 32:8
2
PSALMS 32:7
U is vir my 'n skuilplek, U beskerm my teen aanvalle, U laat my oorwinningsliedere sing. Sela
Istraži PSALMS 32:7
3
PSALMS 32:5
Toe het ek my sonde bely, my oortreding nie weggesteek nie. Ek het gesê: “Voor die Here bely ek my opstandigheid;” en U het my skuld vergewe. Sela
Istraži PSALMS 32:5
4
PSALMS 32:1
'n Gedig van Dawid. Dit gaan goed met die mens wie se oortredings nie gestraf word nie, wie se sonde vergewe word.
Istraži PSALMS 32:1
5
PSALMS 32:2
Dit gaan goed met die mens vir wie die Here die oortreding nie toereken nie en in wie se gees daar geen valsheid is nie.
Istraži PSALMS 32:2
6
PSALMS 32:6
Dit is waarom elke gelowige in 'n tyd van nood tot U bid; selfs vloedwaters sal hom nie skielik oorval nie.
Istraži PSALMS 32:6