1
JOB 34:21
Afrikaans 1983
AFR83
Hy hou die pad van die mens dop en sien elke tree wat hy gee.
Usporedi
Istraži JOB 34:21
2
JOB 34:32
leer U my wat ek self nie weet nie; as ek verkeerd gedoen het, sal ek dit nie weer doen nie,’
Istraži JOB 34:32
3
JOB 34:10-11
Maar luister na my, julle wat alles verstaan! God doen nie verkeerd nie, die Almagtige begaan nie 'n onreg nie. Hy straf die mens net vir wat hy doen, Hy laat hom maar net kry wat hy verdien.
Istraži JOB 34:10-11