1
ESTER 1:1
Afrikaans 1983
AFR83
Dit was in die tyd van Ahasveros. Hy het geregeer oor 'n ryk van honderd sewe en twintig provinsies wat gestrek het van Indië af tot by Kus.
Usporedi
Istraži ESTER 1:1
2
ESTER 1:12
Koningin Vasti het egter geweier om te kom soos die koning haar deur sy paleisbeamptes beveel het. Toe het die koning baie kwaad geword. Hy was woedend
Istraži ESTER 1:12