1
Genesis (Afr Name) 2:24
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
daarom, soos die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou vashou, sal hulle een vlees wees. Mat 19:5 Mar 10:8 Efe 5:31
तुलना
खोजें Genesis (Afr Name) 2:24
2
Genesis (Afr Name) 2:18
יהוה-God het ook gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom ’n helper maak wat by hom pas.”
खोजें Genesis (Afr Name) 2:18
3
Genesis (Afr Name) 2:7
יהוה-God het die mens gevorm uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas sodat die mens ’n lewende gees, liggaam, wil en verstand geword het. 1 Kor 15:45
खोजें Genesis (Afr Name) 2:7
4
Genesis (Afr Name) 2:23
Die mens het gesê: “Eindelik is dit nou been van my been en vlees van my vlees. Sy sal vrou (ishah) genoem word, want sy is vanuit die man (ish) geneem;”
खोजें Genesis (Afr Name) 2:23
5
Genesis (Afr Name) 2:3
en God het die sewende dag geseën en dit afgesonder omdat Hy daarop gerus het van al Sy werk; dit wat God geskep het op ’n God-eie manier.
खोजें Genesis (Afr Name) 2:3
6
Genesis (Afr Name) 2:25
Hulle was altwee naak, die mens en sy vrou, maar hulle was nie skaam daaroor nie.
खोजें Genesis (Afr Name) 2:25
होम
बाइबिल
योजनाएँ
वीडियो