לוגו של יישומון הכתובים
כתבי הקודשתכניותקטעי וידאו
הורד את האפליקציה
בורר שפה
סמל חיפוש

פסוקים פופולריים מ- GALASIËRS 2

1

GALASIËRS 2:20

Afrikaans 1983

AFR83

en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê.

השווה

חקרו GALASIËRS 2:20

2

GALASIËRS 2:21

Afrikaans 1983

AFR83

Ek verwerp nie die genade van God nie. As 'n mens vrygespreek kon word op grond daarvan dat hy die wet onderhou, sou dit immers beteken dat Christus verniet gesterwe het.

השווה

חקרו GALASIËRS 2:21

3

GALASIËRS 2:15-16

Afrikaans 1983

AFR83

Ons is Jode van geboorte en nie sondaars uit die heidene nie. En tog weet ons dat 'n mens nie van sonde vrygespreek word deur die wet van Moses te onderhou nie, maar alleen deur in Jesus Christus te glo. Ook ons het tot die geloof in Christus Jesus gekom, en dit is hoe ons vrygespreek is: deur in Christus te glo en nie deur die wet te onderhou nie, want geen mens word vrygespreek op grond daarvan dat hy die wet onderhou nie.

השווה

חקרו GALASIËRS 2:15-16

לפרק הקודם
לפרק הבא
YouVersion

מעודד ומאתגר אתכם לקשר הדוק עם אלוהים בכל יום.

מִשׂרָד

אודות

בלוג

לחץ

תרומה

קישורים שימושיים

עזרה

גרסאות הכתובים

אודיו הכתובים

שפות התנ"ך

הפסוק של היום


עִברִית

©2026 YouVersion

מדיניות פרטיותתנאים
תוכנית לגילוי חולשות אחראי
פייסבוקטוויטראינטגרםיוטיובפינטרסט