לוגו של יישומון הכתובים
כתבי הקודשתכניותקטעי וידאו
הורד את האפליקציה
בורר שפה
סמל חיפוש

פסוקים פופולריים מ- GALASIËRS 1

1

GALASIËRS 1:10

Afrikaans 1983

AFR83

Klink dit nou asof ek die guns van mense soek, of soek ek die guns van God? Probeer ek by mense in die guns kom? As ek nog steeds die guns van mense soek, sou ek geen dienaar van Christus wees nie.

השווה

חקרו GALASIËRS 1:10

2

GALASIËRS 1:8

Afrikaans 1983

AFR83

Maar al sou een van ons of selfs 'n engel uit die hemel aan julle 'n evangelie verkondig wat in stryd is met die evangelie wat ons aan julle verkondig het – die vloek van God sal hom tref!

השווה

חקרו GALASIËRS 1:8

3

GALASIËRS 1:3-4

Afrikaans 1983

AFR83

Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus, wat Homself vir ons sondes gegee het om ons te verlos uit hierdie goddelose wêreld en so die wil van God ons Vader te volbring.

השווה

חקרו GALASIËRS 1:3-4

תכניות קריאה חינמיות בנושא GALASIËRS 1

לפרק הקודם
לפרק הבא
YouVersion

מעודד ומאתגר אתכם לקשר הדוק עם אלוהים בכל יום.

מִשׂרָד

אודות

בלוג

לחץ

תרומה

קישורים שימושיים

עזרה

גרסאות הכתובים

אודיו הכתובים

שפות התנ"ך

הפסוק של היום


עִברִית

©2026 YouVersion

מדיניות פרטיותתנאים
תוכנית לגילוי חולשות אחראי
פייסבוקטוויטראינטגרםיוטיובפינטרסט