לוגו של YouVersion
כתבי הקודשתכניותקטעי וידאו
הורד את האפליקציה
בורר שפה
סמל חיפוש

פסוקים פופולריים מ- HANDELINGE 27

1

HANDELINGE 27:25

Afrikaans 1983

AFR83

Daarom, hou moed, manne! Ek vertrou op God dat alles net so sal gebeur soos Hy vir my gesê het.

השווה

חקרו HANDELINGE 27:25

2

HANDELINGE 27:23-24

Afrikaans 1983

AFR83

Verlede nag het daar 'n engel aan my verskyn van die God aan wie ek behoort en wat ek dien. Die engel het vir my gesê: ‘Moenie bang wees nie, Paulus. Jy moet nog voor die keiser verskyn. En ter wille van jou spaar God in sy goedheid die lewe van almal wat hier saam met jou op die skip is.’

השווה

חקרו HANDELINGE 27:23-24

3

HANDELINGE 27:22

Afrikaans 1983

AFR83

Maar selfs in hierdie omstandighede vra ek julle: Hou moed! Niemand van julle sal sy lewe verloor nie. Net die skip sal vergaan.

השווה

חקרו HANDELINGE 27:22

תכניות קריאה חינמיות בנושא HANDELINGE 27

לפרק הקודם
לפרק הבא
YouVersion

מעודד ומאתגר אתכם לקשר הדוק עם אלוהים בכל יום.

מִשׂרָד

אודות

קריירה

התנדב

בלוג

לחץ

קישורים שימושיים

עזרה

תרום

גרסאות הכתובים

אודיו הכתובים

שפות התנ"ך

הפסוק של היום


משרד דיגיטלי של

Life.Church
עִברִית

©2026 Life.Church / YouVersion

מדיניות פרטיותתנאים
תוכנית לגילוי חולשות אחראי
פייסבוקטוויטראינטגרםיוטיובפינטרסט