לוגו של YouVersion
כתבי הקודשתכניותקטעי וידאו
הורד את האפליקציה
בורר שפה
סמל חיפוש

פסוקים פופולריים מ- HANDELINGE 26

1

HANDELINGE 26:17-18

Afrikaans 1983

AFR83

Ek sal jou beskerm teen die volk Israel en teen die heidennasies na wie toe Ek jou stuur. Jy moet hulle oë oopmaak sodat hulle hulle van die duisternis tot die lig en van die mag van die Satan tot God kan bekeer. Deur in My te glo, sal hulle sondes vergewe word en sal hulle deel word van die volk van God.’

השווה

חקרו HANDELINGE 26:17-18

2

HANDELINGE 26:16

Afrikaans 1983

AFR83

Maar staan op, staan regop. Ek het aan jou verskyn om jou as my dienaar aan te stel. Jy moet getuie wees van wat jy van My gesien het en van wat Ek jou nog sal laat sien.

השווה

חקרו HANDELINGE 26:16

3

HANDELINGE 26:15

Afrikaans 1983

AFR83

‘Wie is U, Here?’ vra ek toe. ‘Ek is Jesus,’ sê die Here. ‘Dit is vir My wat jy vervolg.

השווה

חקרו HANDELINGE 26:15

4

HANDELINGE 26:28

Afrikaans 1983

AFR83

Agrippa sê toe vir Paulus: “Jy dink seker jy kan my sommer gou-gou 'n Christen maak.”

השווה

חקרו HANDELINGE 26:28

לפרק הקודם
לפרק הבא
YouVersion

מעודד ומאתגר אתכם לקשר הדוק עם אלוהים בכל יום.

מִשׂרָד

אודות

קריירה

התנדב

בלוג

לחץ

קישורים שימושיים

עזרה

תרום

גרסאות הכתובים

אודיו הכתובים

שפות התנ"ך

הפסוק של היום


משרד דיגיטלי של

Life.Church
עִברִית

©2026 Life.Church / YouVersion

מדיניות פרטיותתנאים
תוכנית לגילוי חולשות אחראי
פייסבוקטוויטראינטגרםיוטיובפינטרסט