Vry om vrygewig te wees

5 päivää
As kinders van God, is ons vry om vrygewig te wees. In hierdie leesplan oor vyf dae verduidelik Chip Ingram hoe ons God se roeping vir ons kan vervul deur vrygewigheid te verstaan en te leer waarom dit goed is vir ons. Ons kyk na God se model van gee en hoe Hy ons wil seën wanneer ons deur ons lewens uitdrukking gee aan sy vrygewige hart.
Ons wil graag Living on the Edge bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://livingontheedge.org/
Samankaltaiset suunnitelmat

Kirkkauden toivo

Hymni: Armo tarinassasi

Heitä murheesi

Missio Dei - JUMALAN KUTSUMAT

Efesolaisille: 6 päivän lukusuunnitelma

Mikä on minun tarkoitukseni? Opitaan rakastamaan Jumalaa ja rakastamaan toisia

Kesän raamatunlukusuunnitelma

Raamatun lukusuunnitelma

Tutki Jerusalemin Unohtumatonta Temppeliä
