Logo de YouVersion
Icono de búsqueda

MARKUS 5:35-36

MARKUS 5:35-36 AFR83

Terwyl Jesus nog met die vrou praat, kom daar mense van die raadslid van die sinagoge se huis af en sê vir hom: “U dogter het gesterwe. Waarom val u nog ons Leermeester lastig?” Jesus het egter met die een oor gehoor wat daar gesê word, en Hy sê toe vir die raadslid van die sinagoge: “Moet jou nie ontstel nie. Bly maar net glo!”

Lee MARKUS 5

Planes de lectura y devocionales gratis relacionados con MARKUS 5:35-36